18 Toe het hy vir hulle gesê: “Is julle ook sonder begrip soos hulle?+ Besef julle nie dat niks wat van buite af in ’n mens ingaan, hom kan verontreinig nie,
18 sodat julle, deurdat die oë+ van julle hart verlig is,+ kan weet wat die hoop+ is waartoe hy julle geroep het, wat die glorieryke rykdom+ is wat hy as erfenis vir die heiliges+ bewaar