1 Tessalonisense 1:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Ja, nie net het die woord van Jehovah+ van julle af in Masedoʹnië en Agaʹje weerklink nie, maar op elke plek het julle geloof+ in God oral bekend geword,+ sodat ons nie nodig het om enigiets te sê nie.
8 Ja, nie net het die woord van Jehovah+ van julle af in Masedoʹnië en Agaʹje weerklink nie, maar op elke plek het julle geloof+ in God oral bekend geword,+ sodat ons nie nodig het om enigiets te sê nie.