45 En die getroues wat saam met Petrus gekom het en besnedenes was, was verbaas, omdat die heilige gees as vrye gawe ook op mense van die nasies uitgestort is.+
7 Ek het ’n bedienaar+ hiervan geword ooreenkomstig die vrye gawe van die onverdiende goedhartigheid van God wat aan my gegee is ooreenkomstig die wyse waarop sy krag werk.+
17 Elke goeie gawe+ en elke volmaakte geskenk kom van bo,+ want dit daal neer van die Vader van die hemelse ligte,+ en by hom is daar geen verandering van die draaiing van die skaduwee nie.+