1 Tessalonisense 1:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 want ons dink onophoudelik aan julle getroue werk+ en julle liefdevolle arbeid en julle volharding weens julle hoop+ op ons Here Jesus Christus voor ons God en Vader. Hebreërs 10:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Hou egter aan om die vroeëre dae te onthou waarin julle, nadat julle verlig is,+ onder baie lyding ’n groot stryd verduur het,+
3 want ons dink onophoudelik aan julle getroue werk+ en julle liefdevolle arbeid en julle volharding weens julle hoop+ op ons Here Jesus Christus voor ons God en Vader.
32 Hou egter aan om die vroeëre dae te onthou waarin julle, nadat julle verlig is,+ onder baie lyding ’n groot stryd verduur het,+