Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 61:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 61 Die gees van die Soewereine Heer Jehovah is op my,+ omdat Jehovah my gesalf het+ om goeie nuus aan die sagmoediges te verkondig.+ Hy het my gestuur om die gebrokenes van hart te verbind,+ om uit te roep dat dié wat gevange geneem is,+ vrygelaat sal word en dat die oë van die gevangenes wyd oopgemaak sal word;+

  • Lukas 3:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 en het die heilige gees in liggaamlike gedaante soos ’n duif op hom neergedaal, en ’n stem het uit die hemel gekom: “Jy is my Seun, die geliefde; ek het jou goedgekeur.”+

  • Lukas 4:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “Jehovah se gees+ is op my, want hy het my gesalf om goeie nuus aan die armes bekend te maak, hy het my uitgestuur om ’n vrylating aan die gevangenes te verkondig en ’n herstel van gesig aan die blindes, om die verbryseldes in vryheid weg te stuur,+

  • Handelinge 4:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Net so het Herodes sowel as Pontius Pilatus,+ saam met mense van die nasies en volke van Israel, in werklikheid in hierdie stad bymekaargekom teen u heilige+ kneg Jesus, wat u gesalf het,+

  • Handelinge 10:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 naamlik Jesus wat van Naʹsaret was, hoe God hom met heilige gees+ en krag gesalf het, en hy het deur die land gegaan en goed gedoen en almal gesond gemaak wat deur die Duiwel onderdruk is;+ want God was met hom.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel