Jesaja 54:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En al jou kinders+ sal persone wees wat deur Jehovah geleer word,+ en die vrede van jou kinders sal oorvloedig wees.+ Johannes 6:45 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 45 Daar staan in die Profete geskrywe: ‘En hulle sal almal deur Jehovah geleer word.’+ Elkeen wat by die Vader gehoor het en wat geleer het, kom na my toe.+
13 En al jou kinders+ sal persone wees wat deur Jehovah geleer word,+ en die vrede van jou kinders sal oorvloedig wees.+
45 Daar staan in die Profete geskrywe: ‘En hulle sal almal deur Jehovah geleer word.’+ Elkeen wat by die Vader gehoor het en wat geleer het, kom na my toe.+