11 En tog is dit wat party van julle was.+ Maar julle is skoon gewas,+ maar julle is geheilig,+ maar julle is regverdig verklaar+ in die naam van ons Here Jesus Christus+ en met die gees van ons God.+
6Laat ons daarom, noudat ons die grondleer+ oor die Christus agter ons gelaat het,+ tot volwassenheid voortbeur,+ sonder om weer ’n fondament te lê,+ naamlik berou oor dooie werke,+ en geloof in God,+