Genesis 21:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Daarop het Abraham skape en beeste geneem en dit aan Abimeʹleg gegee,+ en hulle twee het ’n verbond gesluit.+ Galasiërs 3:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Broers, ek spreek met ’n menslike illustrasie: Niemand stel ’n bekragtigde verbond, al is dit ’n mens s’n, tersyde of las byvoegings daarby nie.+
27 Daarop het Abraham skape en beeste geneem en dit aan Abimeʹleg gegee,+ en hulle twee het ’n verbond gesluit.+
15 Broers, ek spreek met ’n menslike illustrasie: Niemand stel ’n bekragtigde verbond, al is dit ’n mens s’n, tersyde of las byvoegings daarby nie.+