16 “En hy moet vir die heiligdom versoening doen met betrekking tot die onreinhede+ van die kinders van Israel en met betrekking tot hulle opstandige dade in al hulle sondes;+ en so moet hy doen vir die tent van samekoms, wat by hulle woon te midde van hulle onreinhede.