Markus 1:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En nadat Johannes gearresteer is, het Jesus na Galileʹa+ gegaan en die goeie nuus van God verkondig+ Johannes 18:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Jesus het hom geantwoord: “Ek het in die openbaar met die wêreld gepraat. Ek het altyd in ’n sinagoge en in die tempel geleer,+ waar al die Jode bymekaarkom; en ek het niks in die geheim gesê nie.
14 En nadat Johannes gearresteer is, het Jesus na Galileʹa+ gegaan en die goeie nuus van God verkondig+
20 Jesus het hom geantwoord: “Ek het in die openbaar met die wêreld gepraat. Ek het altyd in ’n sinagoge en in die tempel geleer,+ waar al die Jode bymekaarkom; en ek het niks in die geheim gesê nie.