Hebreërs 6:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 waar ’n voorloper ten behoewe van ons ingegaan het,+ Jesus, wat vir ewig ’n hoëpriester volgens die wyse van Melgiseʹdek geword het.+ Hebreërs 9:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 het hy, nee, nie met die bloed+ van bokke en van jong bulle nie, maar met sy eie bloed,+ eens en vir altyd in die heiligdom ingegaan en ’n ewige verlossing vir ons verkry.+ Hebreërs 10:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Daarom, broers, aangesien ons deur die bloed van Jesus vrymoedigheid het ten opsigte van die weg wat toegang+ tot die heiligdom+ verleen,
20 waar ’n voorloper ten behoewe van ons ingegaan het,+ Jesus, wat vir ewig ’n hoëpriester volgens die wyse van Melgiseʹdek geword het.+
12 het hy, nee, nie met die bloed+ van bokke en van jong bulle nie, maar met sy eie bloed,+ eens en vir altyd in die heiligdom ingegaan en ’n ewige verlossing vir ons verkry.+
19 Daarom, broers, aangesien ons deur die bloed van Jesus vrymoedigheid het ten opsigte van die weg wat toegang+ tot die heiligdom+ verleen,