15 “En hy moet die sondofferbok slag, wat vir die volk is,+ en hy moet sy bloed binne die voorhangsel bring+ en met sy bloed doen+ soos hy met die bul se bloed gedoen het; en hy moet dit na die deksel toe en voor die deksel spat.
34 Wie is dit wat sal veroordeel? Christus Jesus is die een wat gesterf het, ja, meer as dit, die een wat uit die dode opgewek is, wat aan die regterhand van God is,+ wat ook vir ons pleit.+