-
Hebreërs 8:5Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
5 maar hulle verrig in ’n sinnebeeldige voorstelling+ en ’n skaduwee+ van die hemelse dinge heilige diens; net soos Moses, toe hy op die punt gestaan het om die tent+ te voltooi, die goddelike bevel gegee is:+ Want, sê hy: “Sorg dat jy alles maak volgens hulle voorbeeld wat op die berg vir jou gewys is.”+
-