Handelinge 2:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 “Manne van Israel, hoor hierdie woorde: Jesus die Nasarener,+ ’n man wat in die openbaar deur God aan julle getoon is deur middel van kragtige werke+ en voortekens en tekens wat God deur hom onder julle gedoen het,+ net soos julle self weet, 1 Korintiërs 2:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 en wat ek gesê het en wat ek gepreek het, was nie met oorredende woorde van wysheid nie, maar met ’n betoning van gees en krag,+
22 “Manne van Israel, hoor hierdie woorde: Jesus die Nasarener,+ ’n man wat in die openbaar deur God aan julle getoon is deur middel van kragtige werke+ en voortekens en tekens wat God deur hom onder julle gedoen het,+ net soos julle self weet,
4 en wat ek gesê het en wat ek gepreek het, was nie met oorredende woorde van wysheid nie, maar met ’n betoning van gees en krag,+