11 “Van watter nut is die menigte van julle offerandes vir my?” sê Jehovah. “Ek het genoeg gehad van heelbrandoffers+ van ramme+ en die vet van vetgevoerde diere;+ en in die bloed+ van jong bulle en ramlammers en bokramme+ het ek geen behae geskep nie.+
7 Sal Jehovah behae skep in duisende ramme, in tienduisende strome olie?+ Sal ek my eersgebore seun vir my opstandigheid gee, die vrug van my liggaam vir die sonde van my siel?+