Psalm 40:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Ek het daarin behae geskep, o my God, om u wil te doen,+En u wet is in my ingewande.+ Galasiërs 1:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Hy het homself vir ons sondes gegee+ om ons te verlos van die teenswoordige goddelose stelsel van dinge+ volgens die wil+ van ons God en Vader,
4 Hy het homself vir ons sondes gegee+ om ons te verlos van die teenswoordige goddelose stelsel van dinge+ volgens die wil+ van ons God en Vader,