Esegiël 36:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 En ek sal rein water op julle sprinkel, en julle sal rein word;+ van al julle onreinhede+ en van al julle drekgode sal ek julle reinig.+ Efesiërs 5:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 sodat hy dit kon heilig,+ deur dit met die waterbad deur middel van die woord te reinig,+
25 En ek sal rein water op julle sprinkel, en julle sal rein word;+ van al julle onreinhede+ en van al julle drekgode sal ek julle reinig.+