Jesaja 26:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 “Kom, my volk, gaan in jou binnekamers in en sluit jou deure agter jou toe.+ Verberg jou vir net ’n oomblik, totdat die veroordeling verbygaan.+
20 “Kom, my volk, gaan in jou binnekamers in en sluit jou deure agter jou toe.+ Verberg jou vir net ’n oomblik, totdat die veroordeling verbygaan.+