6 is daar in werklikheid vir ons een God,+ die Vader,+ uit wie alles is, en ons vir hom;+ en daar is een Here,+ Jesus Christus,+ deur wie alles is,+ en ons deur hom.
16 want deur middel van hom+ is alle ander dinge in die hemele en op die aarde geskep, die sigbare dinge en die onsigbare dinge, ongeag of hulle trone of heerskappye of regerings of owerhede is.+ Alle ander dinge is deur hom+ en vir hom geskep.