Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 7:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Daarom het Jesus uitgeroep terwyl hy in die tempel geleer het en gesê: “Julle ken my en weet ook waar ek vandaan kom.+ Ook het ek nie op eie inisiatief gekom nie,+ maar hy wat my gestuur het, bestaan werklik,+ en julle ken hom nie.+

  • Romeine 10:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Maar hoe sal hulle hom aanroep in wie hulle nie geloof gestel het nie?+ En hoe sal hulle geloof stel in hom van wie hulle nie gehoor het nie? En hoe sal hulle hoor sonder dat iemand preek?+

  • Hebreërs 9:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Want Christus het nie ingegaan in ’n heiligdom wat met hande gemaak is,+ wat ’n kopie van die werklikheid is nie,+ maar in die hemel self,+ om nou vir ons voor die aangesig van God te verskyn.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel