17 want daarin word God se regverdigheid+ geopenbaar weens geloof+ en tot geloof, net soos daar geskrywe staan: “Maar die regverdige—deur middel van geloof sal hy lewe.”+
9 en in eenheid met hom bevind kan word, nie met my eie regverdigheid, wat uit die wet voortspruit nie,+ maar met dié wat deur geloof+ in Christus is, die regverdigheid wat van God kom op grond van geloof,+
5 en hy hom nie daarvan weerhou het om ’n eertydse wêreld te straf nie,+ maar Noag, ’n prediker van regverdigheid,+ met sewe ander veilig bewaar het+ toe hy ’n watervloed+ oor ’n wêreld van goddelose mense gebring het;