Eksodus 2:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En in dié dae, terwyl Moses sterk geword het, het hy na sy broers uitgegaan om te kyk na die las wat hulle gedra het;+ en hy het ’n sekere Egiptenaar gesien wat ’n sekere Hebreër, een van sy broers, slaan.+
11 En in dié dae, terwyl Moses sterk geword het, het hy na sy broers uitgegaan om te kyk na die las wat hulle gedra het;+ en hy het ’n sekere Egiptenaar gesien wat ’n sekere Hebreër, een van sy broers, slaan.+