8 Weens bedwang en strafgerig is hy weggeneem;+ en wie sal die besonderhede van sy geslag oordink?+ Want hy is uit die land van die lewendes+ afgesny.+ Weens die oortreding+ van my volk is hy die slag toegedien.+
9 En hulle sing ’n nuwe lied+ en sê: “U is waardig om die boekrol te neem en sy seëls oop te maak, want u is geslag, en met u bloed+ het u mense uit elke stam en taal en volk en nasie vir God+ gekoop,+