Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 53:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Maar hy is vir ons oortreding+ deurboor;+ hy is vir ons ongeregtighede verbrysel.+ Die tugtiging wat vir ons vrede bedoel was, was op hom,+ en weens sy wonde+ was daar vir ons genesing.+

  • Romeine 5:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Want as die dood deur die oortreding van die een mens+ as koning geheers het+ deur middel van hom, veel meer sal dié wat die oorvloed van die onverdiende goedhartigheid+ en van die vrye gawe+ van regverdigheid ontvang, in die lewe as konings heers+ deur middel van die een persoon, Jesus Christus.+

  • 1 Timoteus 2:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 wat homself as ’n ooreenstemmende losprys vir almal gegee het+—hiervan moet getuig word op die besondere tye daarvoor.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel