2 Konings 6:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Toe die dienaar+ van die man van die ware God vroeg opstaan en uitgaan, kyk, toe was die stad omsingel deur ’n krygsmag met perde en strydwaens. Dadelik het sy dienaar vir hom gesê: “Ag, my heer!+ Wat sal ons doen?”
15 Toe die dienaar+ van die man van die ware God vroeg opstaan en uitgaan, kyk, toe was die stad omsingel deur ’n krygsmag met perde en strydwaens. Dadelik het sy dienaar vir hom gesê: “Ag, my heer!+ Wat sal ons doen?”