1 Konings 17:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Uiteindelik het Jehovah na Eliʹa se stem geluister,+ sodat die siel van die kind in hom teruggekeer het en hy lewend geword het.+ 2 Konings 4:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Uiteindelik het hy opgeklim en op die kind gaan lê+ en sy mond op dié se mond en sy oë op dié se oë en sy palms op dié se palms gesit en oor hom gebuig gebly, en die kind se vlees het geleidelik warm geword.
22 Uiteindelik het Jehovah na Eliʹa se stem geluister,+ sodat die siel van die kind in hom teruggekeer het en hy lewend geword het.+
34 Uiteindelik het hy opgeklim en op die kind gaan lê+ en sy mond op dié se mond en sy oë op dié se oë en sy palms op dié se palms gesit en oor hom gebuig gebly, en die kind se vlees het geleidelik warm geword.