6 Toe het hulle Jeremia geneem en hom in die reënput van Malkiʹa,+ die seun van die koning, gegooi, wat in die Voorhof van die Lyfwag+ was. En hulle het Jeremia met toue laat afsak. En in die reënput was daar geen water nie, maar modder; en Jeremia het in die modder begin wegsink.+