Jakobus 1:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Omdat dit sy wil was,+ het hy ons deur die woord van waarheid voortgebring,+ sodat ons sekere eerstelinge+ van sy skepsele sou wees. Openbaring 14:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Dit is hulle wat hulle nie met vroue verontreinig het nie;+ trouens, hulle is maagde.+ Dit is hulle wat die Lam bly volg ongeag waar hy gaan.+ Hulle is uit die mensdom gekoop+ as eerstelinge+ vir God en vir die Lam,
18 Omdat dit sy wil was,+ het hy ons deur die woord van waarheid voortgebring,+ sodat ons sekere eerstelinge+ van sy skepsele sou wees.
4 Dit is hulle wat hulle nie met vroue verontreinig het nie;+ trouens, hulle is maagde.+ Dit is hulle wat die Lam bly volg ongeag waar hy gaan.+ Hulle is uit die mensdom gekoop+ as eerstelinge+ vir God en vir die Lam,