Handelinge 12:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Hy het Jakobus, die broer van Johannes,+ met die swaard om die lewe gebring.+ Hebreërs 10:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Hou egter aan om die vroeëre dae te onthou waarin julle, nadat julle verlig is,+ onder baie lyding ’n groot stryd verduur het,+
32 Hou egter aan om die vroeëre dae te onthou waarin julle, nadat julle verlig is,+ onder baie lyding ’n groot stryd verduur het,+