Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 16:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Toe het hulle op hulle gesig geval en gesê: “O God, die God van die geeste van elke soort vlees,+ sal net een man sondig en u verontwaardig raak teenoor die hele vergadering?”+

  • Jesaja 42:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Só het die ware God, Jehovah, gesê, die Skepper van die hemele+ en die Grootse Uitspanner daarvan;+ die Een wat die aarde+ en die opbrengs+ daarvan uitsprei, die Een wat asem+ aan die mense daarop gee,+ en gees aan dié wat daarop wandel:+

  • Maleagi 1:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “‘’n Seun eer ’n vader,+ en ’n kneg sy grootse heer.+ As ek dan ’n vader is,+ waar is my eer?+ En as ek ’n Grootse Heer is, waar is die vrees+ vir my?’ het Jehovah van die leërs vir julle gesê, o priesters wat my naam verag.+

      “‘En julle het gesê: “In watter opsig het ons u naam verag?”’

  • Jakobus 4:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Verneder julle in die oë van Jehovah,+ en hy sal julle verhef.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel