Johannes 1:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 en hulle is nie uit bloed of uit ’n vleeslike wil of uit die wil van ’n man gebore nie, maar uit God.+ Johannes 20:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Jesus het vir haar gesê: “Hou op om aan my vas te klou. Want ek het nog nie na die Vader opgevaar nie. Maar gaan na my broers+ toe en sê vir hulle: ‘Ek vaar op na my Vader+ en julle Vader en na my God+ en julle God.’”+
13 en hulle is nie uit bloed of uit ’n vleeslike wil of uit die wil van ’n man gebore nie, maar uit God.+
17 Jesus het vir haar gesê: “Hou op om aan my vas te klou. Want ek het nog nie na die Vader opgevaar nie. Maar gaan na my broers+ toe en sê vir hulle: ‘Ek vaar op na my Vader+ en julle Vader en na my God+ en julle God.’”+