Jesaja 35:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 VERSTERK die swak hande en maak die wankelende knieë sterk.+ Hebreërs 10:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 en nie ons onderlinge vergadering nalaat+ soos party die gewoonte het nie, maar mekaar aanmoedig,+ en dit des te meer namate julle die dag sien nader kom.+
25 en nie ons onderlinge vergadering nalaat+ soos party die gewoonte het nie, maar mekaar aanmoedig,+ en dit des te meer namate julle die dag sien nader kom.+