Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 3:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Jesus het geantwoord: “Voorwaar, voorwaar, ek sê vir jou: Tensy iemand uit water+ en gees+ gebore word, kan hy nie in die koninkryk van God ingaan nie.

  • Hebreërs 12:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Verder, ons het vaders gehad wat van ons vlees was om ons te dissiplineer,+ en ons het aan hulle respek betoon. Sal ons ons dan nie veel meer aan die Vader van ons geestelike lewe onderwerp en lewe nie?+

  • 1 Petrus 1:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Mag die God en Vader van ons Here Jesus Christus+ geloof word, want ooreenkomstig sy groot barmhartigheid het hy ons ’n nuwe geboorte+ tot ’n lewende hoop+ deur die opstanding+ van Jesus Christus uit die dode gegee,

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel