Psalm 56:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 In God het ek my vertroue gestel. Ek sal nie bang wees nie.+Wat kan die mens aan my doen?+ Psalm 118:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Jehovah is aan my kant; ek sal nie vrees nie.+Wat kan die mens aan my doen?+ Daniël 3:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 As dit moet, is ons God wat ons dien, in staat om ons te red. Uit die brandende vuuroond en uit u hand, o koning, sal hy ons red.+ Lukas 12:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Verder sê ek vir julle, my vriende:+ Moenie dié vrees wat die liggaam doodmaak en daarna niks meer kan doen nie.+
17 As dit moet, is ons God wat ons dien, in staat om ons te red. Uit die brandende vuuroond en uit u hand, o koning, sal hy ons red.+
4 Verder sê ek vir julle, my vriende:+ Moenie dié vrees wat die liggaam doodmaak en daarna niks meer kan doen nie.+