2 Korintiërs 1:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Want dit waaroor ons roem, waarvan ons gewete getuig,+ is dat ons ons met heiligheid en goddelike opregtheid, nie met vleeslike wysheid+ nie maar met God se onverdiende goedhartigheid, in die wêreld gedra het, maar in die besonder teenoor julle. 1 Tessalonisense 2:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Julle is getuies, God is ook, van hoe lojaal en regverdig en onberispelik+ ons ons teenoor julle, die gelowiges, gedra het. Titus 2:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 nie diefstal pleeg nie,+ maar goeie trou ten volle aan die dag lê,+ sodat hulle die leer van ons Redder,+ God, in alles kan versier.
12 Want dit waaroor ons roem, waarvan ons gewete getuig,+ is dat ons ons met heiligheid en goddelike opregtheid, nie met vleeslike wysheid+ nie maar met God se onverdiende goedhartigheid, in die wêreld gedra het, maar in die besonder teenoor julle.
10 Julle is getuies, God is ook, van hoe lojaal en regverdig en onberispelik+ ons ons teenoor julle, die gelowiges, gedra het.
10 nie diefstal pleeg nie,+ maar goeie trou ten volle aan die dag lê,+ sodat hulle die leer van ons Redder,+ God, in alles kan versier.