1 Petrus 2:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Want julle was soos skape wat wegdwaal;+ maar nou het julle teruggekeer tot die herder+ en opsiener van julle siele. 1 Petrus 5:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En wanneer die hoofherder+ openbaar gemaak is, sal julle die onverwelklike kroon+ van heerlikheid ontvang.+
25 Want julle was soos skape wat wegdwaal;+ maar nou het julle teruggekeer tot die herder+ en opsiener van julle siele.
4 En wanneer die hoofherder+ openbaar gemaak is, sal julle die onverwelklike kroon+ van heerlikheid ontvang.+