Psalm 79:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Wat ons betref, u volk en die skape van u weiding,+Ons sal u tot onbepaalde tyd dank;Van geslag tot geslag sal ons u lof bekend maak.+ Johannes 10:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Daarom het Jesus weer gesê: “Voorwaar, voorwaar, ek sê vir julle: Ek is die deur+ van die skape.
13 Wat ons betref, u volk en die skape van u weiding,+Ons sal u tot onbepaalde tyd dank;Van geslag tot geslag sal ons u lof bekend maak.+