Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 55:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Gee gehoor+ en kom na my toe.+ Luister, en julle siel sal bly lewe,+ en ek sal graag ’n verbond met julle sluit wat tot onbepaalde tyd duur,+ aangaande die liefderyke goedhartighede teenoor Dawid wat betroubaar is.+

  • Esegiël 37:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 “‘“En ek sal ’n vredesverbond met hulle sluit;+ ’n verbond wat tot onbepaalde tyd duur, sal daar met hulle wees.+ En ek sal hulle ’n plek gee en hulle vermenigvuldig+ en my heiligdom tot onbepaalde tyd in hulle midde plaas.+

  • Sagaria 9:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “Ook jy, o vrou, deur die bloed van jou verbond+ sal ek jou gevangenes+ uitstuur uit die put waarin geen water is nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel