26 En ek sal weer regters vir jou terugbring soos vroeër, en raadgewers vir jou soos in die begin.+ Daarna sal jy genoem word: Stad van Regverdigheid, Getroue Stad.+
17 Wees gehoorsaam aan dié wat die leiding onder julle neem+ en wees onderdanig,+ want hulle waak oor julle siel as dié wat rekenskap sal gee;+ sodat hulle dit met vreugde kan doen en nie met ’n gesug nie, want dit sal vir julle skadelik wees.+