Psalm 89:48 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 48 Watter man lewe daar wat die dood nie sal sien nie?+Kan hy aan sy siel ontkoming verskaf uit die hand van Sjeool?+ Sela. Jesaja 25:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Hy sal die dood vir ewig verswelg,+ en die Soewereine Heer Jehovah sal beslis die trane van alle gesigte afvee.+ En die smaad van sy volk sal hy van die hele aarde af wegneem,+ want Jehovah het dit gespreek. 1 Korintiërs 15:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 As die laaste vyand gaan die dood tot niet gemaak word.+
48 Watter man lewe daar wat die dood nie sal sien nie?+Kan hy aan sy siel ontkoming verskaf uit die hand van Sjeool?+ Sela.
8 Hy sal die dood vir ewig verswelg,+ en die Soewereine Heer Jehovah sal beslis die trane van alle gesigte afvee.+ En die smaad van sy volk sal hy van die hele aarde af wegneem,+ want Jehovah het dit gespreek.