2 Samuel 23:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Die gees van Jehovah het deur my gespreek,+En sy woord was op my tong.+ Handelinge 1:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “Manne, broers, die Skrifgedeelte moes vervul word+ wat die heilige gees+ vooraf deur die mond van Dawid oor Judas+ gespreek het, wat ’n gids geword het vir dié wat Jesus gearresteer het,+
16 “Manne, broers, die Skrifgedeelte moes vervul word+ wat die heilige gees+ vooraf deur die mond van Dawid oor Judas+ gespreek het, wat ’n gids geword het vir dié wat Jesus gearresteer het,+