Romeine 4:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Want dit was nie deur middel van die wet dat Abraham of sy saad die belofte gehad het+ dat hy die erfgenaam van ’n wêreld sou wees nie, maar deur middel van die regverdigheid deur geloof.+
13 Want dit was nie deur middel van die wet dat Abraham of sy saad die belofte gehad het+ dat hy die erfgenaam van ’n wêreld sou wees nie, maar deur middel van die regverdigheid deur geloof.+