Spreuke 2:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Want Jehovah gee wysheid;+ uit sy mond kom kennis en onderskeidingsvermoë.+ Johannes 15:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 As julle in eenheid met my bly en my woorde in julle bly, vra dan wat julle wil, en dit sal vir julle gebeur.+ 1 Johannes 5:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En dít is die vertroue wat ons teenoor hom het,+ dat hy ons hoor, ongeag wat ons volgens sy wil vra.+
7 As julle in eenheid met my bly en my woorde in julle bly, vra dan wat julle wil, en dit sal vir julle gebeur.+
14 En dít is die vertroue wat ons teenoor hom het,+ dat hy ons hoor, ongeag wat ons volgens sy wil vra.+