Matteus 7:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 “Daarom sal elkeen wat hierdie woorde van my hoor en dit doen, vergelyk word met ’n verstandige man, wat sy huis op die rots gebou het.+ Galasiërs 6:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Maar laat elkeen sy eie werk op die proef stel,+ en dan sal hy net met betrekking tot homself rede tot vreugde hê, en nie in vergelyking+ met die ander persoon nie. Jakobus 2:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Nietemin sal iemand sê: “Jy het geloof, en ek het werke. Toon my jou geloof sonder die werke, en ek sal jou my geloof deur my werke toon.”+
24 “Daarom sal elkeen wat hierdie woorde van my hoor en dit doen, vergelyk word met ’n verstandige man, wat sy huis op die rots gebou het.+
4 Maar laat elkeen sy eie werk op die proef stel,+ en dan sal hy net met betrekking tot homself rede tot vreugde hê, en nie in vergelyking+ met die ander persoon nie.
18 Nietemin sal iemand sê: “Jy het geloof, en ek het werke. Toon my jou geloof sonder die werke, en ek sal jou my geloof deur my werke toon.”+