Spreuke 14:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 ’n Kalm hart is die lewe van die vlees,+ maar jaloesie is verrotting vir die gebeente.+