Matteus 5:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 “Gelukkig is die vredeliewendes,+ want hulle sal ‘kinders+ van God’ genoem word. 1 Petrus 3:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 maar laat hy afwyk van wat sleg is+ en doen wat goed is; laat hom vrede soek en dit nastreef.+