Lukas 6:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 “Wee julle wanneer al die mense goed van julle praat, want net so het hulle voorvaders aan die valse profete gedoen.+ Galasiërs 1:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Is dit in werklikheid mense wat ek nou probeer oorreed, of God? Of probeer ek mense behaag?+ As ek nog steeds mense behaag het,+ sou ek nie Christus se slaaf wees nie.+
26 “Wee julle wanneer al die mense goed van julle praat, want net so het hulle voorvaders aan die valse profete gedoen.+
10 Is dit in werklikheid mense wat ek nou probeer oorreed, of God? Of probeer ek mense behaag?+ As ek nog steeds mense behaag het,+ sou ek nie Christus se slaaf wees nie.+