Psalm 138:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Want Jehovah is hoog, en tog sien hy die nederige;+Maar die verwaande ken hy net van ver af.+ Jesaja 2:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Die hoogmoedige oë van die mens sal verlaag word, en die verwaandheid van die manne sal neergebuig word;+ en Jehovah alleen sal in dié dag hoog verhef word.+
11 Die hoogmoedige oë van die mens sal verlaag word, en die verwaandheid van die manne sal neergebuig word;+ en Jehovah alleen sal in dié dag hoog verhef word.+