Jesaja 44:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Ek sal jou oortredings uitwis soos met ’n wolk,+ en jou sondes soos met ’n wolkmassa. Keer tog terug tot my,+ want ek sal jou terugkoop.+ Jesaja 55:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 SOEK Jehovah terwyl hy gevind kan word.+ Roep hom aan terwyl hy naby is.+
22 Ek sal jou oortredings uitwis soos met ’n wolk,+ en jou sondes soos met ’n wolkmassa. Keer tog terug tot my,+ want ek sal jou terugkoop.+