Lukas 6:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 “Wat meer is, hou op om te oordeel, en julle sal hoegenaamd nie geoordeel word nie;+ en hou op om te veroordeel, en julle sal hoegenaamd nie veroordeel word nie. Hou aan om vry te laat, en julle sal vrygelaat word.+
37 “Wat meer is, hou op om te oordeel, en julle sal hoegenaamd nie geoordeel word nie;+ en hou op om te veroordeel, en julle sal hoegenaamd nie veroordeel word nie. Hou aan om vry te laat, en julle sal vrygelaat word.+